Gebruik | Nasionale vlag en vaandel |
---|---|
Verhouding | 1:2 |
Goedgekeur | 20 Augustus 1960 |
Ontwerp | ’n Vertikale driekleur in groen, geel en rooi met ’n groen ster in die middel van die geel baan. |
Die nasionale vlag van Senegal is op 20 Augustus 1960 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n vertikale driekleur in ewe wye bane (van links na regs) groen, geel en rooi met ’n vyfpuntige groen ster in die middel van die geel baan.